Mary Elizabeth McDonough

Mary Elizabeth McDonough
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 4 Mei 1961 (1961-05-04)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1 (daughter met Wickstorm)
Beroep(e) Aktrise, regisseuse, en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mary Elizabeth McDonough (gebore 4 Mei 1961) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Impure Thoughts (1985) en Heaven Sent (1994), en in die televisiereekse The Waltons (1971) en The West Wing (1999).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy